tag:blogger.com,1999:blog-1142902974920945928.post6844332226523346040..comments2023-06-30T07:29:20.232-07:00Comments on Life in the Universe: Kan ons nog in die hemel glo?Willie Mc Loudhttp://www.blogger.com/profile/05593686244359522234noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-1142902974920945928.post-1307439857995929392013-11-25T23:11:45.796-08:002013-11-25T23:11:45.796-08:00Dankie vir jou opmerkings, Johannes. Ek dink nogal...Dankie vir jou opmerkings, Johannes. Ek dink nogal daaraan om bv. oor die bestaan van die "siel" te skryf. Sal dink oor jou voorstel. Groete.Willie Mc Loudhttps://www.blogger.com/profile/05593686244359522234noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1142902974920945928.post-3048230453686309902013-11-21T09:17:26.441-08:002013-11-21T09:17:26.441-08:00Die hemel is die plek waar ons Jesus, ons kosbare ...Die hemel is die plek waar ons Jesus, ons kosbare Verlosser van aangesig tot aangesig sal beleef. Hoe "hemel" presies gaan korreleer met die herstelde skepping , die "nuwe aarde" weet ek nie... maar nou ja vir beperkte wesens om hierdie heerlikhede nou al te begryp, is beslis nie moontlik nie. Die "dat" is baie duidelik, vir die "hoe" al ons nog moet wag... Msikien kan jy bietjie vanuit 'n wetenskaplike oogpunt na die "nuwe skepping" - byv. Romeine 8, 'n paar insigte deel. Groetnis. JohannesJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.com