tag:blogger.com,1999:blog-1142902974920945928.post7525829057663577545..comments2023-06-30T07:29:20.232-07:00Comments on Life in the Universe: Die Christen en die MarkpleinWillie Mc Loudhttp://www.blogger.com/profile/05593686244359522234noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-1142902974920945928.post-84674144972964913322017-12-07T22:26:57.212-08:002017-12-07T22:26:57.212-08:00Ja, Willie jy is reg ons leef in 'n uiters vya...Ja, Willie jy is reg ons leef in 'n uiters vyandige omgewing wat geloof betref. En sosiale media is nie 'n goeie terrein vir eerlike gesprek en debat nie. Dit kan wel tot 'n mate 'n ruimte vir positiewe getuienis wees. Die harte van mense word egter die beste bereik in die konteks van persoonlike verhoudings en getuienis waar die evangelie in die konteks van liefde oorgedra kan word.<br /><br />Oor harde openbare debatte met ongelowiges het ek my bedenkinge, want die natuurlike mens kan die dinge van God nie verstaan nie! (1 Kor 2) Die beste raad met iemand soos Jean is om hom te ignoreer, hy is 'n aandagsoeker...<br /><br />Sterkte vir jou in die uitleef van jou getuienis!Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.com